Elke jaar faal duisende leerders….

…om die punte te kry wat hulle verdien in hulle einde-van-die-jaar eksamens.

Hoekom?

Omdat hulle nie weet hoe om eksamen te skryf nie!!!

Learner at desk
Books background

Dink terug aan jou eie skooldae: het enige iemand op enige stadium vir jou die basiese beginsels van hoe om eksamen te skryf geleer?
Dis nog nie te laat nie, nou is ‘n goeie tyd!  
Jou kind staan voor die einde-van-die-jaar eksamens, moenie toelaat dat hulle die eksamenlokaal onvoorbereid binnegaan nie. Help hulle om al die punte te kry wat hulle verdien. Om punte onnodig te verloor is so ‘n vermorsing.

MyExamSlayer is 'n kort kursus wat leerders help met die volgende:

• Hoe om doeltreffend te studeer
• Hoe om belangrike keuses te maak
• Hoe om vir die eksamen voor te berei
• Watter essensiёle items om na die eksamenlokaal te bring
• Hoe om eksamen stres te hanteer
• Wat om te doen voordat hulle begin skryf
• Hoe om te verhoed dat hulle uit tyd uit hardloop

In ‘n werklike skooltoets het leerders hulle punte met tot 37% verhoog na net een uur se blootstelling aan MyExamSlayer. As jy nou optree, sal jou kind baie langer baat vind by MyExamSlayer se maklik-om-te-volg reëls. Wie weet hoeveel jou kind kan verbeter?

So wat ontvang jou kind. . .

Lewenslange lidmaatskap van die MyExamSlayer-klub, wat hulle onbeperkte toegang gee tot:

  • Ses eenweek-leerprogramme
  • Meer as 20 instruksionele video’s/oudio’s
  • Verskillende meerkeusetoetse vir elke afdeling

.. en 'n ekstra bonus vir jou die ouer

Jy kry ook ons ​​50-bladsy ouergids e-boek, “How to help your child succeed”. Dit is ‘n waardevolle hulpbron wat joune is om te hou – selfs al besluit jy om jou kind se lidmaatskap te beëindig en ‘n terugbetaling te eis.

How to help your child succeed

Om jou kind as ‘n Exam Slayer te registreer, volg asseblief die skakel hieronder en kies jou taal van voorkeur. (Geen inligting wat jy aan ons verskaf sal gedeel word nie):

Toegang tot die MyExamSlayer databasis kan slegs deur lede verkry word met ‘n skootrekenaar of slimfoon. Daar is geen beperking aan die aantal kere wat ‘n lid toegang kan verkry of aanteken  met behulp van hul amptelike aanmeldbesonderhede nie. Moet asseblief nie jou aanmeldbesonderhede deel nie.